)
religious



NG Kerk Somerset-Oos:
Die jaarlikse #imagine vir 13- tot 18-jariges sal vanaf 29 tot 31 Maart in Mentorskraal, Jeffreysbaai plaasvind. Inskrywingsvorms is vanaf Gill-Kollege of die kerkkantoor beskikbaar. Die koste beloop R450. Kontak die kerkkantoor by 042 243 2080.


) general

Opedag: Die Hoërskool Middelburg se opedag sal op 12 April plaasvind. Voornemende gr. 8-leerders vir 2020 en hul ouers word genooi om die dag by Middies by te woon. Kontak die skool by 049 842 1560.

Art Quilt Exhibition: Will be presented by Sewing @ the C at Nieu Karoo Country Restaurant in New Street, Nieu Bethesda from April 19 to 22. The theme is “Pumpkin on the Roof”. Artworks will be on sale, as well as tickets for the SA Quilters’ Guild raffle quilt in celebrating 30 years of promoting quilting in SA.

NG Kerk Middelburg Karoo: Sal op Saterdag, 27 April, in die Klaasen-saal in Middelburg basaar hou. Ontbyt sal vanaf 08:00 bedien word en heerlike eetgoed, asook gebottelde tuisgemaakte produkte en handwerk, sal vanaf 10:00 verkoop word. Vir die kinders sal daar spesiale aktiwiteite wees. Hulle is steeds op soek na items vir die wit-olifanttafel wat by Dorperskaaptelersgenootskap, Van Reenenstraat 22, afgelaai kan word.






) entertainment

Karoo Food Festival: Will take place at The Palms in Cradock from April 26 to 28. There’s lots to enjoy for everyone at this laid-back family affair, including Karoo high-table dinners, a braai night (pumping craft beer and live music), a two-day food market with tastings, masterclasses, free demos, fine coffee, gin bars, and more live music. Farm-hopping adventures, a trail run and mountain biking will keep the adrenalin levels high. For updates, keep an eye on the Facebook page and karoofoodfestival.weebly.com. Alternatively, contact karoofoodfestival@gmail.com or 083 257 8601.

  • Stuur jou dagboekinskrywings na midkaroo@media24.com en sit “Mid-Karoo Dagboek” in die onderwerpveld. Dagboek-plasings is gratis.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article