)
religious
Lofos-gemeente:
Eredienste vind elke Sondag vanaf 09:30 tot 11:00 by die Laerskool Visrivier in Kerkstraat, Cookhouse, plaas. Almal is welkom.
APK-gemeente:
Eredienste word elke Sondag om 09:30 in die AP-kerk in Pauletstraat, Somerset-Oos gehou. Die tye van dienste kan verander.
Afrikaanse Protestante Kerk (Aberdeen):
Die AP Kerk in Aberdeen se dienste vind op die eerste Sondag om 11:00 plaas. Kontak ds. Ben Wiese by 066 235 7700.
Afrikaanse Protestante Kerk (Adendorp):
Die AP Kerk in Adendorp se dienste vind op die eerste Sondag om 09:00 plaas. Kontak ds. Ben Wiese by 066 235 7700.
) general
P
resentation:
A presentation function for the GF4GF Centre NPC in Somerset East will take place at the old Bellevue Building at 70 Paulet Street today, October 25 at 17:30 for 18:00. Contact Kirna at 079 885 3205.
School Tournament:
The GST, in collaboration with the Living Ball organisation and some of the Middelburg farmers, will host an inaugural primary schools tournament on Saturday, October 27 at Grootfontein College of Agriculture. The tournament will feature all the primary schools from Middelburg. They will compete in four sporting codes, namely, soccer, netball, rugby and athletics.
Somer-basaar:
Die Elizabeth Jordaan-tehuis en Erica Sentrum hou op 3 November om 09:00 by Elizabeth Jordaan-tehuis ’n somer-basaar. Daar sal heerlike eetgoed, soetgoed en Kersgeskenke wees. Almal is welkom.
Vukasebenza-skuiling:
Hou op 5 November om 17:30 hulle jaareind- vergadering by Cawoodstraat 5. Die skuiling is ’n NPO wat daagliks kos gee aan sowat 70 behoeftiges asook die uitry van geborgde etes weekliks deur vrywilligers. Donasies van kos, klere en enige ander uitgooi-goed word baie waardeer. Almal is welkom. Kontak Hazel Schamrel by 073 262 5682.
Kermis:
Huis Silwerjare sal op 9 November om 09:00 ’n kermis hou by hulle perseel in Somerset-Oos. Daar sal heerlike eetgoed, soetgoed en allerlei te koop wees. Daar sal ook ’n teetuin en ’n kindertafel wees. Almal is welkom.
Christmas Market: Ouma Plaas Christmas Market will take place at the Voortrekker grounds in Beaufort Street, Somerset East on December 8 from 09:00. There will be refreshments, handmade items, home-made goods and fun for the children. Stalls are still available. Entry is R10 per adult and free for children. Contact Lizan at 084 036 0209.
Karoo Collective, Art and Design:
Karoo Collective will be hosting an exhibition of oil paintings and bespoke furniture at 108 Caledon Street in Graaff-Reinet until December 2018. Contact 071 464 8342 or 082 614 5833.
) entertainment
Besoek:
Dowwe Dolla en Wicus van der Merwe gaan Graaff-Reinet op 9 November om 19:30 vir 20:00 by Pioneers Restaurant besoek. Kaartjies is beskikbaar teen R120 per persoon. Kontak 049 892 6059.
- Stuur jou dagboekinskrywings na midkaroo@media24.com en sit “Mid-Karoo Dagboek” in die onderwerpveld. Dagboek-plasings is gratis.