Dié leerders van die Laerskool Cradock is vir die Oos-Kaap- atletiekspan gekies wat vanaf 14 tot 16 Maart aan die SA atletiekkampioensbyeenkoms in Germiston, Gauteng, gaan deelneem. Buhle Mgqibela gaan aan die 100m-meisies o.12 deelneem, terwyl Pierre Marais sy staal in die hoogspring seuns o.12 en Alessandro Hufkie in die 200m seuns o.13 gaan wys. foto:VERSKAF
Cradock-trio vir SA’s gekies
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.