Cradock-tennisspelers het tydens die onlangse Growth Point Top Guns-toernooi in Port Elizabeth skoonskip gemaak. Robert de Klerk, Lente Taljaard, Reze Opperman en Ricky de Klerk (foto) het al hulle wedstryde in die Top Guns-afdeling gewen en neem in Februarie 2020 aan die nasionale tenniskompe- tisie in Sun City deel. In die B-seksie (Pop Guns), het Carin van Rensburg, Willene Snyman, Tertius van der Walt en Francois Conradie (PE), wat vir Freddie van Zyl (Cradock) ingestaan het, al hulle wedsryde gewen. In die uitspeelwedstryd teen Wembly All Stars, het Cradock geseëvier. Foto:VERSKAF
Cradock-tennisspelers maak skoonskip
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.