Op 15 Februarie het die Laerskool Cradock aan die Chris Hani-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Atlete wat die distrikspan gehaal het en eerskomende naweek aan die Oos-Kaap provinsiale atletiekbyeenkoms in Cradock gaan deelneem is, agter van links Allesandro Hufkie, Paul Steyn, Pierre Marais, Robert van Zyl, Anrich Lategan en Hentus Kitchen. Voor van links is Buhle Mgqibela, Minke Vermaak, Miné Venter, Bramwell Hendricks, David de Klerk, Sidney Lombard en Alexander Labuscagne. foto:VERSKAF
CLS presteer by atletiekbyeenkoms
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.