Caswin Roy, die Hoërskool Middelburg se top skaakspeler, is onlangs tydens ’n geslote toernooi as die nommer een speler vir die o.18 Chris Hani-skaakspan opgeneem. Die span gaan vanaf 4 tot 8 Januarie 2020 aan die SA Junior-skaakkampioenskappe in Johannesburg deelneem. foto:JOHANETTE PHOTOGRAPHY
Caswin nr. een skaakspeler
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.