)
general


Manne-ontbyt en Damestee:
Die NG Grootkerk in Graaff-Reinet sal ’n manne-ontbyt op 14 September om 08:30 aanbied. Die spreker is Johan Ferreira. Om 10:00 word ’n damestee gehou met gasspreker Christine Ferreira van Leef-tydskrif. Kaartjies vir die geleenthede teen R100 per persoon is beskikbaar by die kerkkantoor by 049 892 2422.


Tracks 4 Cancer:
Come walk, run or ride in the Camdeboo National Park on Saturday, September 14, from 08:30. Entry is free. Donations go to the Graaff-Reinet Cancer Association and can be handed in at starting points. Contact Archie at 072 700 9450 (walk/run/jog), Johan at 082 574 4637 (mountain bikes), Dirkie at 083 467 0361 (adventure bikes), Gustav at 082 925 1511 (4×4) or André at 082 333 6767 (motorcycle clubs).

Colour Run-pretloop: Middelburg sal die vreugde van die lewe vier op 18 September wanneer die pretloop om 15:00 vanaf die kerkgebou op die hoek van Enslin- en Van Niekerkstraat vertrek. Daar is ’n 1km, 3km of 5km staproete. Deelnemers kry ’n pakkie verf saam met elke inskrywing wat R5 per kind en R20 per volwassene is. Addisionele pakkies verf is beskikbaar teen R5 elk. Rolstoeldeelnemers, stootwaentjies en skopfietsies is welkom.


Karoo Wine Club:
Will host a tasting of Leenders wines and Pimville gin at the Graaff-Reinet Club on September 19 at 19:00. Tickets are R100 per person and include tastings and light canapes. Bookings can be made at karoowineclub@gmail.com.


Kleinvee-inligtingsdag:
Die Landbou Navorsingsraad (LNR) sal op 26 September ’n kleinvee- inligtingsdag by Grootfontein Lanboukollege aanbied. Registrasie vind vanaf 08:30 plaas. Die koste beloop R50 per persoon.


C
h
arity Golf
Day:
Fun and golf will combine at the annual Algoa Cares Charity Golf Day, which will be held at the East London Golf Club on September 27. This year’s theme is Rugby World Cup 2019. African Angels Independent School is this year’s beneficiary. Entry forms can be downloaded from the Algoa FM website at www.algoafm.co.za.


Windpomp Run:
Will be hosted by the Graaff-Reinet Running Club on September 28. Choose between the 21.1km (R120 entry) or 10km (R60) races, both running through the Camdeboo Nature Reserve and ending at the Botanics Sports Club. T-shirts (R90), food and drinks will be available at the finish line, and medals go to all runners. To enter, visit www.entryninja.com/events/event/48482-windpomp-run.


NG Moedergemeente Cradock:
Sal op 27 September vanaf 07:00 ontbyt eetgoed verkoop by die Grassridge-dam tydens die Hansa Groot Visrivier-kanomarathon. Hulle is dan op 28 September ook by Cradock Weir vanaf 08:00 om boereworsrolle, sosatierolle en meer te verkoop.


Karoo Kermis:
Word op 28 September vanaf 08:00 tot 14:00 by die Botaniese Sportgronde in Graaff-Reinet deur die Laer Volkskool, in samewerking met Windpomp Run 2019 en Summit Wildlife-veiling, aangebied. Kinderaktiwiteite soos treintjie-ry, springkastele en speletjies sal aangebied word, terwyl stalletjies met eetgoed en soetgoed beskikbaar sal wees.



) support groups


Alcoholics Anonymous (Graaff-Reinet Branch):
Meet every Monday evening at Assembly Cafe (next to Assembly Church) from 18:00 to 19:00. No-one needs to struggle alone.






) entertainment


Skuurdans:
Vind op 28 September by Vimy Ridge (naby Carlisle-brug tussen Bedford en Grahamstad) plaas vir ouers en kinders. Kaartjies is R120 per volwassene en R60 per kind onder die ouderdom van 10 en sluit ’n ete in. ’n Kontant koffiekroeg en koeldrank sal beskikbaar wees. Die skuurdans is alkoholvry en gesinsvriendelik. Kontak Carinne by 083 306 8388.


Lentedans:
Word deur die Graaff-Reinet Krieketklub op 5 Oktober om 19:00 by die Botaniese Sportklub gehou. Dit sal ook ’n “steak”-ete wees. Kaartjies is R120 (kontantkroeg beskikbaar). Bespreek met Willie by 083 616 1882.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article