- ) generalBaking Bread:
Community Market:
All things handmade, healthy, hearty and wholesome will be available at the Graaff-Reinet Community Market at Angel Park on Saturday, July 27, from 10:00.
- Madiba Market:
- Graaff-Reinet SPCA:
Die Merino SA algemene jaarvergadering vind op Donderdag, 15 Augustus om 12:00 by die Botaniese Sportkompleks plaas.
Prestige Veilingsdinee:
Nasionale Merino-veiling:
Altesaam 80 hoë-kwaliteit Merinoramme van 12 telers sal op vanjaar se Nasionale Merino-veiling aangebied word. Die veiling begin 16 Augustus om 11:00 by die Botaniese Sportkompleks in Graaff-Reinet. Die ramme kan besigtig word op Donderdagmiddag, 15 Augustus, of Vrydag, 16 Augustus vanaf 08:00.
Kermis/Basaar:
Huis Karee in Middelburg reël tans hul jaarlikse kermis/basaar wat op 6 September om 09:30 by die Klaasensaal sal plaasvind. Hulle beoog om die hele gemeenskap te betrek en vra om hulp en insette van almal. Daar sal ’n teetuin wees en lekker eetgoed, allerlei gebak, poeding en los goedere gaan verkoop word.
La Bella Vita 2019:
Join guest speakers, Marelize de Clercq and Dr Lehandi Maree, for an inspirational morning of fashion, beauty and all the good feels at Kransplaas Klipskuur, Graaff-Reinet on September 7 at 10:00. Tickets at R450 are available from Windmill Junction and Alchemy Skin and Body.

