Twintig bejaarde vroue van Midros by Middelburg is onlangs met ’n smaakvolle gekookte ete en poeding by die Farmhouse Grill-restaurant op Middelburg bederf. Anita van der Merwe (voor regs), ’n bobaas kok, is bekend vir haar skaapskenkelbredie by dié eetplek. Daarom was daar geen twyfel by Dollie en Tandy, sameroepsters van die Midros Service Centre, dat Farmhouse Grill die perfekte keuse vir hul jaarafsluitingsete is nie. Foto:JOHANNETTE photography


Bejaarde vroue bederf vir die feestyd

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article