Komani Karoo Express
-
-
NIEU-BETHESDA was abuzz with the Karoo Handmade Festival, which was held earlier this month.
-
“VANJAAR staan die sonneblomme weer hoog soos altyd, die eerste boontjies is al daar en die wortels, artisjokke en spinasie lyk goed. Die druiwe korrel al, die tamaties blom, die pers boontjies rank en die uie staan in saad.”.
-
THOUSANDS of Amatole District residents have very little to cheer about this Christmas, as a devastating wind and hailstorm swept through most of the Amatole region this past Monday.
-
-
INWONERS is een van ’n dorp se grootste bates en daarom is dit goed om hierdie bate te benut om die maksimum effek van enige herwinningsprogram te laat realiseer.
-
THOUSANDS of Amatole District residents have very little to cheer about this Christmas, as a devastating wind and hailstorm swept through most of the Amatole region this past Monday.
-
CRADOCK se Diereskuiling is verheug oor ’n vroeë Kersgeskenk nadat Danie en Eugene Gerber, plaaslike sakemanne, ’n bakkie aan die skuiling geskenk het.
-
AMAVARARA-Coach Vuyisani Mangaliso was over the moon with his charges bagging all three points after 1-0 win against Bizana Pondo Chiefs at the Dumpy Adams Sports Complex in Komani on Saturday afternoon in an ABC Motsepe League game.
-
DIE gemeenskap van Bezuidenhoutville op Adelaide is in rou gedompel na die dood van ’n belowende rugbyspeler, Jeandrè Christian (25).







