Komani Karoo Express
-
The annual “Grootfontein Koppie-kalk” is a tradition that began in 1989.
-
Millions of rands have been paid, in ransom, for the lives of foreign national business owners around the Chris Hani and OR Tambo regions.
-
Welkome reën kon Saterdag, 23 April nie ’n demper plaas op die opgewondenheid van jong rugby- en netbalspelers van Primêre Skool Karel Theron op Middelburg, wat tuis teen die spanne van Laerskool Cradock kragte gemeet het nie.
-
Bevordering van toerisme en doeltreffende bemarking van Graaff-Reinet, wink vir die dorp.
-
Die Hoërskool Middelburg se kleredrag is vir ’n goeie rede groen, want by Middies gee hulle om vir Moeder Aarde.
-
Lorna Maseko, an internationally renowned chef and TV personality, visits the Karoo in this week’s episode of Homegrown Tastes South Africa – a show on BBC Lifestyle.
-
Police in Graaff-Reinet are seeking the assistance of the community in finding a missing person, Jessica Williams (17), who was reported missing on March 29.
-
The murder case of retired pastor Mongameli Mgijima was postponed by the Komani Magistrate’s Court on Monday, April 25.
-
’n Oudleerder van die Hoër Landbouskool Marlow speel skitterend rugby en is in ’n Varsity Cup-stryd aangewys as die Man van die Wedstryd.
-
Die gewilde kykNET-reeks ‘Boer soek ’n vrou’ het in die afgelope 14 seisoene bewys dat dit wel moontlik is om liefde op die kassie te vind!.









