Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • KERIDWYN Swiegelaar werk al vir baie jare by die Ou Pastorie, nou as die Somerset-Oos Museum bekend.

    by

    on

    Keridwyn se konfyttert-resep
  • ) Hofmeyr-landbouskou: Vind hierdie jaar plaas by die Hofmeyr-skougronde vanaf 15 tot 17 Maart. Daar sal verskeie stalletjies wees wat lekker eetgoed sal verkoop. Die naweek begin Vrydagaand met ’n skoudans en ’n biefstuk-ete. Verdere items oor die r

    by

    on

  • JASON Meaton and Marna Moller won the main 115km feature of the Bamboesberg MTB Challenge, which took place near Hofmeyr on Saturday, March 3.

    by

    on

    Mountainbike riders battle tricky course
  • DIE Hoër Landbouskool Marlow het Saterdag, 3 Maart aan Fichardtpark se sportnaweek in Bloemfontein deelgeneem en die seisoen met goeie, bestendige rugby afgeskop.

    by

    on

    Marlow se rugbyspanne skop seisoen goed af
  • EK weet nie of dit vandag nog die gebruik is nie, maar toe ek nog op skool was en ook tydens die eerste jare van my volwasse lewe, was dit op die platteland ’n gevestigde gebruik. Die skoolklas se meneer of juffrou het aan die begin van die jaar ’n b

    by

    on

  • MIDDELBURG Cape-klub in samewerking met Huis Karee, het op Saterdag, 24 Februarie ’n ete by die klub aangebied om fondse vir die ouetehuis in te samel.

    by

    on

    Cape-klub samel fondse in vir tehuis op Middelburg
  • DIE vlag by die Laerskool Cradock hang halfmas nadat een van hul geliefde onderwysers op 1 Maart haar stryd teen kanker ná sewe jaar verloor het.

    by

    on

    Laerskool Cradock groet geliefde juffrou ná 34 jaar
  • DIE Oos-Kaap het sagte, deurdringende reën nodig om werklik ’n duik te maak in die voortslepende, kritieke droogte wat die provinsie al vir sowat drie jaar teister.

    by

    on

  • DIE jong dames en menere van Gill-Kollege was onlangs in hul fynste vere tydens die jaarlikse Mnr. en Mej. Gill 2018-kompetisie uitgedos.

    by

    on

    Ontmoet die nuwe Mnr. en Mej. Gill
  • ANNELISE Swart, ’n plaaslike gastehuiseienaar, het met Mid-Karoo Express se onlangse besoek haar resep vir wit- en donkersjokolademoussekoek gedeel.

    by

    on

    Plaaslike koskunstenaar deel haar wenresep

Gift this article