Komani Karoo Express
-
’n KATTEBAKVERKOPING om almal in die gemeenskap die geleentheid te gee om van oortollighede ontslae te raak, word op 17 Februarie in Markstraat, Cradock gehou.
-
KAROOBOS Lodge het hulself weer oortref die afgelope Vrydagaand met ’n Franse ete uit die boonste rakke.
-
TWO stock theft suspects were arrested in Cradock by alert members of the K9 unit.
-
OP Adelaide woon een van dié dorp se geliefde goue oues, die 92-jarige Mailey Botha.
-
DIE Karoo Tuisskoolgroep het onlangs ’n suksesvolle atletiekbyeenkoms in Middelburg gehou.
-
HIER in die laat veertiger jare van die vorige eeu het oom Hendrik se vrou gesterf. Dit was vir hom ’n groot hartseer. Hulle het net een dogter gehad. Hy het in die distrik geboer. ’n Motor het hy nie besit nie, maar ’n netjiese perdekar wat deur twe
-
KRABBEL en Klouter Playgroup in Cradock will be holding their first parent evening of the year on March 14 with the theme “quality time with your child”.
-
HULLE is net onlangs nog terug van die weke lange nasionale My Kitchen Rules SA TV-kompetisie, waar hulle as semi-finaliste geëindig het, en die ma-en-dogter kombinasie van Elanie (Lani) Lombard en Louzel Steyn het alweer nog ’n kosepisode agter die
-
) Maandag, 5 Februarie tot Sondag, 11 Februarie: Die “7 Weke met God wat IS” gaan voort tydens week 2 met “Ek is die brood wat lewe gee”.
-
NADAT verlede week se storie oor die slang by Rus-’n-bietjie van Roelf en Marietjie Steyn in die Mid-Karoo Express verskyn het, het ons ook woord vanaf Fanus en Retha Smit ontvang dat hul sover die jaar al drie verskillende soorte slange in hul huis






