Komani Karoo Express
-
-
DIE Cradock-gemeenskap het onlangs saamgespan om water in te samel en te skenk aan Kaapstad se inwoners.
-
OP Dinsdag, 13 Februarie het die nuwe gr. 8-leerders van die Hoërskool Cradock aan ’n tradisie deelgeneem wat reeds etlike jare by CHS beoefen word.
-
OP 9 Februarie het 30 van die Hoërskool Cradock se leerders ’n noodhulp-inligtingsessie bygewoon.
-
DIE lyk van ’n vrou van Somerset-Oos wat sowat drie maande gelede vermis geraak het, is naby die dorp gevind.
-
DIE wolmark het tydens die 21 Februarie-veiling effens teruggesak en die Cape Wools Merino-aanwyser, teen 0.6% swakker, het nie wesenlike beweging getoon nie.
-
DIE Middelland Sekondêre Skool in Middelburg is baie trots op hul onderwyser, Ferdinand Beukes, wat benoem is vir ’n Onderwyser van die Jaar-toekenning deur die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (SADOU) van die Oos-Kaap.
-
DIE eerste Futurekids-les wat by die Laerskool Cradock aangebied is, was op 31 Augustus 1999.
-
WÊRELDBIDDAG vir Vroue is ’n wêreldwye ekumeniese beweging van Christenvroue uit verskillende tradisies wat elke eerste Vrydag in Maart saam bid.
-
DIE ouers van leerders by die Schoombee Primêre Skool buite Hofmeyr is ongelukkig omdat ’n groot aantal van hul kinders nie meer busvervoer na die skool en terug huis toe het nie.







