Komani Karoo Express
-
INGE Stickling van Cradock deel vandeesweek haar resep vir wortelkolwyntjies (muffins) met die Mid-Karoo Express se lesers.
-
DIT het ’n werklikheid geword. Die filmspan is in Cradock en hulle is elke dag bedrywig met opnames by bekende plekke op die dorp.
-
J.A. Ncaca Junior Primary School’s athletics team did very well at the Cradock Zone meeting and nine of their athletes were included in the Cradock Districts Team.
-
MIDDELBURG se Demokratiese Alliansie-tak in Wyk 9 het verlede week Valentynsdag saam met inwoners van Kwanozame-woonbuurt en Middelburg gevier.
-
-
OP Saterdag, 10 Februarie het die Hoërskool Cradock met Union High van Graaff-Reinet se tweede span op Cradock kragte gemeet.
-
EK en oud-radioman Fonnie was aan die gesels oor, van alle dinge, sirkusse, toe dit hom aan oom Vaatjie herinner.
-
LAST year the Somerset East Golf Club reached the grand old age of 118. With its attractive club house, willing and always available caddies as well as a benign climate, it is indeed a mecca for any dedicated golfer.
-
-
THEUNS van der Nest, kranige swemmer van die Hoërskool Cradock, het die afgelope week ’n pragtige toekenning vanaf Eastern Cape Aquatics ontvang.








