Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • KOUE weer het nie die geesdrif by die Hoër Volkskool se onlangse kleure-atletiekbyeenkoms gedemp nie.

    by

    on

    Opwinding, goeie prestasies by HVS kleure-atletiek
  • TYDENS die Laerskool Cradock se atletiek kleure-byeenkoms wat op 25 Januarie gehou is, het die leerders aan verskeie baan- en velditems deelgeneem.

    by

    on

    Jong atlete presteer
  • MICHAUSDAL Primêre Skool speel op 17 Februarie gasheer vir die Chris Hani-atletiekbyeenkoms vir primêre skole op Cradock.

    by

    on

    Michausdal bied kragmeting aan
  • DIE Laerskool Cradock het 17 tennisspelers as lede van die Sentrale Distrikte tennisspan aan die OP Plattelandproewe sien deelneem.

    by

    on

    Cradock-leerders vir OP Plattelandspan
  • OP Vrydag, 26 Januarie, het Marlow se drie kleurspanne, die groen-, wit- en swartspan dit uitgespook om te sien wie gekroon sou word as 2018 se beste span.

    by

    on

    Spangees vat oor by Marlow
  • DIE sagte deurdringende reën wat onlangs op Fort Beaufort neergesak het, het inwoners van dié dorp in ekstase.

    by

    on

  • DIE jaarlikse Highgate Interprovinsiale tweekampkompetisie is op Saterdag, 3 Februarie in Oudtshoorn gehou en Volkskoolatlete het uitstekend gevaar.

    by

    on

    Atlete blink uit in Oudtshoorn
  • MARLOW begin die gholfseisoen op ’n hoë noot met ’n goeie wen by die eerste Middellande-skoleliga wat op Vrydag, 9 Februarie plaasgevind het.

    by

    on

  • DIE Collie Koeberg Hoërskole-atletiekbyeenkoms vind op Saterdag, 10 Februarie op Graaff-Reinet plaas.

    by

    on

  • DIE o.15-krieketspan van die Hoërskool Cradock (CHS) het op 23 Januarie met die Hoër Volkskool kragte gemeet te Graaff-Reinet.

    by

    on


Gift this article