Komani Karoo Express
-
MET ’n leuse van “Ons maak ’n plan” het ’n klompie jong mans van Michausdal in Cradock die herstel van gevaarlike slaggate in die strate van hulle omgewing self aangepak.
-
SWEMMERS van die Hoër Volkskool in Graaff-Reinet het onlangs weer aan die Rivermile in Cannonville deelgeneem.
-
DIE jaarlikse 7’s dag van die Primêre Skool Karel Theron het op Vrydag, 23 Februarie te Karel Theron plaasgevind.
-
DIE o.15-krieketspan van die Hoërskool Cradock het op 15 Februarie kragte met Union High van Graaff-Reinet op hulle velde gemeet.
-
DIE Hoërskool Middelburg se krieketspelers, ook bekend as die Middies, het onlangs teen Gill-Kollege krieket by die Botaniese Tuine in Graaff-Reinet gespeel.
-
DIE Laerskool Gill is baie trots op hul atlete wat Woensdag, 14 Februarie, aan ’n mini-atletiekbyeenkoms in Cradock deelgeneem het.
-
OP Woensdag, 21 Februarie, het die Laerskool Cradock ’n uiters suksesvolle en genotvolle gala aangebied.
-
SANDRA Bishop’s plans for a peaceful Bedford retirement were dashed when the hair salon on Hope Street became available.
-
DIE Marais Steyn-huis in Steynsburg vier eersdaags hul 40ste verjaardag op 10 Februarie.
-
CRADOCK se Vukasebenza-skuiling (word wakker en werk) is vanjaar tien jaar oud en is steeds ’n veiige hawe waar hongeres gevoed en haweloses geherberg word.








