Komani Karoo Express
-
OP 7 April word ’n gholfdag gehou as ’n fondsinsamelingspoging om Pink Trees te ondersteun.
-
MINKE Vermaak vanaf Hofmeyr is gekies om die Cradock Voorberei-dingskool se atletiekspan teen nege ander skole te verteenwoordig waar sy aan die 60m en 80m kort afstand deelgeneem het.
-
MARLOW se 1ste krieketspan het onlangs teen die Hoërskool Middelburg kragte gemeet in ’n Pro 20 wedstryd formaat. Die Wolramme het gemaklik gewen met 86 lopies en dring deur na die finaal van die Winterberg skole afdeling.
-
DIE Karoo Springbokke se sportklub het op 3 Maart aan ’n Middellande-toernooi op Fort Beaufort deelgeneem.
-
DIE Hoër Landbouskool Marlow in Cradock het verlede Vrydag en Saterdag, 8 en 9 Maart, ’n baie interessante boeredag gehou waar verskeie implemente, hoofsaaklik gemik op besproeiingsboere, uitgestal is.
-
CRADOCK residents older than 80 years of age and residing in Cradock during 1945 will remember this exciting incident that took place on a Saturday morning, a few months after the end of the Second World War in May 1945.
-
Mid-Karoo Express is ‘n gratis plaaslike koerant met 12 000 eksemplare wat elke week op ’n Donderdag versprei word op dorpe soos Cradock, Middelburg, Somerset-Oos, Kookhuis, Bedford, Adelaide en Fort […]
-
DIE atlete van die Michausdal Primêre Skool het op Saterdag, 17 Februarie, baie goed in hul verskillende items by die Chris Hani-atletiekbyeenkoms, wat in Cradock plaasgevind het, presteer.
-
OP Saterdag, 10 Februarie het 41 van die Hoërskool Cradock se atlete aan die distrikte atletiekbyeenkoms deelgeneem.
-
DIE jaarlikse 7’s dag van die Primêre Skool Karel Theron op Middelburg het op Vrydag, 23 Februarie by die skool plaasgevind.







