Komani Karoo Express
-
IN die woonbuurt Bezuidenhoutville op Adelaide woon een van die kontrei se langslewende veterane van die tweede wêreldoorlog.
-
DIE aantal vrektes van kleinvee weens die onverwagte skielike koue aan die einde van Oktober en begin November verlede jaar in die Oos-Kaap word op sowat 30 000 geraam.
-
MIDDELBURG se inwoners het hulle behoorlik geniet by die jaarlikse skou op 2 en 3 Maart wat ’n propvol program met iets vir die hele familie gebied het.
-
’n VRAAG wat deesdae gevra kan word, is of die Vroue Landbouvereniging (VLV) steeds relevant is in 2018? Volgens die lede bly die antwoord onomwonde já!.
-
DIE 84ste Sirkelkonferensie van die VLV Sirkel Cradock is verlede week in Somerset-Oos gehou.
-
CRADOCK se grootste samoesa-bakker, Jeanette Nero, het haar besigheid in 1984 begin wat twee van haar kinders deur universiteit gesit het.
-
DIE slag wat die stilte van die laatnag verbreek het, het almal in die huis met ’n skok wakker geskud.
-
DIE Middelburg-rolbalkub het van 10 tot 11 Maart die jaarlikse Viking Trips Classic in Middelburg aangebied.
-
SEWE van die Hoër Landbouskool Marlow in Cradock se rugbyspanne het hul eerste tuiswedstryde vroeër vandeesmaand ge-speel.
-
BTW gaan weer op en die prys van goedere gaan styg. Daar is nie ’n einde aan dit alles nie. Ek weet jy gaan sê: “Ag wat, dis maar net een rand op honderd rand,” maar ek sê vir jou, jy gáán dit aan jou bas voel. Om nie eers te praat van die sogenaamde






