Komani Karoo Express
-
THE Up4SA prayer meeting, which was conducted by Rev Arend Davids, was held at the Michausdal Community Hall on Sunday, February 25.
-
-
ALAN Hobson, chairperson of Blue Crane Tourism has arranged for SANRAL (South African Road Agency) to conduct a workshop at Somerset East in order to explain their policies regarding street and road signs, as well as what the legal requirements for t
-
KORT op die hakke van die span wat die speurverhaal Spoorloos op Cradock kom verfilm het vir kykNET, was daar weer groot opgewondenheid toe nóg ’n televisiespan, wat dié keer op soek is na talentvolle jong kunstenaars vir ’n SABC 2-program, Maandag d
-
DIE “onbevoegdheid” van die Chris Hani-distrikmunisipaliteit was die fokus van ’n openbare vergadering van die Concerned Community Forum (CCF) wat op Woensdag, 14 Maart in die Midros-gemeenskapsaal in Middelburg plaasgevind het.
-
DIE herlewing van byeenkomste van die Oud Evangelie Gereformeerde Kerk in Cradock word tans ondersoek en belangstellendes word versoek om van hulle te laat hoor.
-
TWEE omgee-dames van Somerset-Oos, Christa van Gend en Elma van Eeden, het besluit om die Skoenbokse vir Kersfees-inisiatief vir die inwoners van Huis Silwerjare ’n werklikheid te maak.
-
AFTER seeing a vulture on a farm in the Hofmeyr district, Mid-Karoo Express tracked down vulture activistKate Webster in Komani on their farm situated in the Tylden area.
-
HY hoop dat Oos-Kaapse boere wat nog vasgevang is in een van die ergste droogtes die afgelope 100 jaar op die een of ander manier sal baat by die R6 miljard droogtehulp wat deur die minister van finansies aangekondig is, het Douglas Stern, president
-
AS dit nie in die somerreëvalgebiede van Suid-Afrika, waar die kritieke droogte nou op sy felste is, binnekort goed reën nie sal die droogtekrisis katastrofiese afmetings aanneem, sê Guillau du Toit, nasionale voositter van die SA wolkwe-kersverenigi







