Komani Karoo Express
-
C.A.T. Motors in Cradock bestaan al vir die afgelope 30 jaar en hulle nooi graag almal uit om hul diens en vaardigheid eerstehands te kom ervaar.
-
‘n BAIE geslaagde afrigtingskliniek is die afgelope naweek deur Retha de Lange, eerstespan afrigter van Oranje Meisiesskool, by Hoërskool Middelburg aangebied. Retha was ook vir baie jare betrokke by Sentraal se afrigting.
-
ONS ken almal seer sekerlik ’n vriend, fami-lielid of selfs net ’n gewone kennis wie se lewenskersie ons by tye voel net eenvoudig te vroeg uitgeknikker is.
-
EEN aand op Port Nolloth was daar ’n klop aan die voordeur. Dit was so ná tien die aand. Ons was op pad bed toe.
-
VENNOOTSKAPPE tussen boere, privaat fondsverskaffers, beleggers en die regering kan ’n einde bring aan armoede en onder-ontwikkeling in landelike gebiede van die Oos-Kaap, sê Mlibo Qoboshiyane, LUR van landelike ontwikkeling en grondhervorming.
-
DIE Laerskool Cradock (CLS) het hulle toespraakkompetisie vir die eerste kwartaal op Dinsdag, 20 Maart, gehou.
-
CRADOCK resident Karen Michau is the mastermind behind the interesting meals that have been making an appearance at The Shed restaurant and she has decided to share one of her recipes with Mid-Karoo Express’ readers.
-
Die Hoërskool Middelburg (MHS) se glansgeleentheid waarna almal heeljaar uitgesien het, het op Donderdag, 15 Maart plaasgevind.
-
ON trend with the increasing market for slow and soulful holiday experiences, several Mid-Karoo Express readers were among the 40 people who introduced their projects during a tourism marketing day in Port Elizabeth on March 20.
-
DIE Laerskool Karel Theron se leerders het gedurende die eerste kwartaal koeldrankdoppies vir die maak van rolstoele ingesamel.





