Komani Karoo Express
-
IN Cradock se geskiedkundige begraafplaas wat om verskeie redes graag deur toeriste besoek word, is dit deesdae net die heel hoogste grafstene wat bokant die onkruid uitsteek.
-
JONKER Nel van Somerset-Oos is ’n 7-jarige mannetjie wat koerante en boeke lees dat die vonke spat.
-
DIE Hoër Volkskool in Graaff-Reinet het die eerste kwartaal goed afgesluit.
-
CRADOCK se ATKV-damestak het op 24 Maart ’n spoggerige teeparty ten bate van die ACVV in die NG Moedergemeente se kerksaal aangebied.
-
THE SANRAL information session regarding signage in and around towns, was held on Tuesday, March 27, at the Langenhoven Library in Somerset East.
-
DIE UITNODIGING: Kom ry saam in die Elandsriviervallei, deur die veel besproke Grootrivier-poort in die Groot Winterhoek-bergreeks, anderkant uit tot by die plaas Rietfontein naby Steytlerville waar daar uitgespan word.
-
JP JOUBERT, ’n gr. 12 fisiese wetenskap-leerder van die Hoërskool Middelburg het in samewerking met prof. Claus Kuhn van die Universiteit van Basel in Switserland, ’n toestel ontwerp om die kapillêre aksie van water in verskillende grondtipes in die
-
DIT gaan goed met Cradock se takbokke wat na raming al meer as 90 jaar deel van die dorp is.
-
ELF leerders van die Grootfontein Landboukollege in Middelburg is in die afgelope naweek se o.21 Bokkieweekspanne ingesluit wat op Orania in die Noord-Kaap teen ander provinsies meegeding het.
-
) kerkeNG Kerk Somerset-Oos: Die Imagine kamp sal by Mentorskraal in Jeffreysbaai van 6 tot 8 April plaasvind. Op 10 April sal die skole heropen en die wyksbyeenkomste sal begin. Opnames van eredienste is by die kerkkantoor te koop. Nuwe inwoners kan







