Komani Karoo Express
-
SEWE Karoo-kinders het van 5 tot 9 April aan die Elsie Coetzer-hokkietoernooi in Bloemfontein gaan deelneem.
-
THE Grootfontein Choir from Middelburg once again made everybody at the college proud by being named the overall winners of the 2018 National Agricultural Colleges Choral Competition (NACCC).
-
-
EEN van Cradock se koskunstenaars, Elsje Taljaard, is weer terug om een van haar smullekker resepte met Mid-Karoo Express se lesers te deel.
-
DIE wolmark het die afgelope week weer swakker vertoon en die Cape Wools merino aanwyser het 438 punte gedaal (sien ook berig hiernaas).
-
INWONERS van Huis Karee in Middelburg is op Paas-Maandag aangenaam verras deur die besoek van ’n blonde Paashasie wat vir hulle die allerfraaiste mandjies, gevul met Paasbederfies, kom aflewer het.
-
DIE wolmark het vandeesweek vir die derde agtereenvolgende keer gedaal en die nasionale markaanwyser staan tans op R172.64 per kilogram skoonwol.
-
STEYNSBURG sal ook voortaan, soos Hofmeyr, ’n Hugs of Hope-welsynsorganisasie hê.
-
MARGUERITE Hattingh, sirkelsekretaresse van die VLV Sirkel Cradock, en opvoeding en kultuursameroepster van die Hofmeyrtak, het onlangs aan die Hofmeyr VLV kom wys hoe sy natuurbewaring toepas deur met omgewingsvriendelike babadoeke haar babas groot
-
’n MAN en sy aanstaande skoonma is verlede Donderdag net buite Cradock oorlede toe ’n groot vragmotor met die Toyota Tazz waarin hulle op pad na Cradock was, gebots het.





