Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • TREK 2 Teebus (The race to freedom) se uitdagende 3-dae MTB fietstrap vind vanaf Vrydag, 27 April tot Sondag, 29 April in die Steynsburg-distrik plaas.

    by

    on

  • DIE naweek van 27 tot 29 April gaan Cradock ’n miernes van bedrywighede wees met die Karoo Kosfees van Vrydag tot Sondag en die baie gewilde Swaershoek-bergfietsuitdaging op Sondag.

    by

    on

    Gewilde bergfietsuitdagings op pad na Cradock
  • OP Saterdag, 7 April, het vier rolbalspelers van Somerset-Oos aan die Middellandse gemengde pare rolbalproewe in Middelburg deelgeneem.

    by

    on

    Somersetters ding mee in rolbalproewe
  • CHRIS Brits, wat in Afrikaanse musiekkringe bekend is vir sy uitmuntende konsertinaspel, wend voortdurend sy talent en ondervinding as veelsydige musikant aan om medemusikante na top verhoë te neem.

    by

    on

    Boeremusiek herleef in Cradock
  • HOFMEYR Hugs of Hope het verlede week hul eerste verjaardag gevier.

    by

    on

    Hugs of Hope is1 jaar oud
  • “THEY looked so beautiful, I got quite emotional,” said Shirley Pruissen last week after she had watched a dignified parade of hundreds of women carrying banners down Bedford’s main street.

    by

    on

    Hundreds gather in Bedford for huge church conference
  • JOAN Lambrechts van Huis Karee in Middelburg is onlangs op die ouderdom van 100 jaar en 8 maande oorlede.

    by

    on

    Joan Lambrechts (100) oorlede
  • DIT is met groot opgewondenheid dat Build It Somerset-Oos sy eerste sokkertoernooi, wat by Die Turf in New Brighton op 21 April om 09:00 sal plaasvind, aangepak het.

    by

    on

  • OP Saterdag, 21 April, sal die 41ste Bruintjieshoogte-ultramarathon in Somerset-Oos plaasvind.

    by

    on

    Somerset-Oos maak gereed vir 41ste marathon
  • SKRYWER Sam Gunn het Gill-Kollege in Somerset-Oos verlede maand besoek met ’n prag-eksemplaar van die boek The Hirsch Shield wat hy geskryf het.

    by

    on

    Skrywer lê besoek af by Gill-Kollege om boek te oorhandig

Gift this article