Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • DIE onder 13A-rugbyspan van Laerskool Cradock het die jaar se rugbyseisoen afgeskop met hul deelname aan die Frans Erasmus Rugbytoernooi, op Grahamstad, asook aan die Marlow rugbyweek.

    by

    on

    Cradock manne groet nuwe rugbyseisoen
  • DIE afgelope week is CHS oorval met opwindende nuus en gebeure – nie net van hul huidige leerders nie, maar ook van oud-skoliere wat puik presteer.

    by

    on

    CHS oud-skoliere presteer
  • OP Donderdag, 12 April 2018, het die eerste rondte netbalproewe vir hierdie seisoen by die Laerskool Cradock plaasgevind.

    by

    on

    Meisies blink uit by distriksnetbalproewe
  • LYNETTE Lord, boervrou van die plaas Alicedale in die Hofmeyrdistrik, het uit radeloosheid self begin om te organiseer dat die vuilgoed wat rondom Hofmeyr die wêreld vol lê, opgeruim word.

    by

    on

    Boervrou organiseer eiehandig ‘n opruimingsaksie in Hofmeyr
  • “IT’S my passion,” Jackie Pieters repeated emphatically, when Mid-Karoo Express asked him about initiating the first sheepdog trials to be held in the region for many years.

    by

    on

    North Eastern Cape sheepdog trials a huge success
  • VROEËR vanjaar het 15 geesdriftige hamergooiers ’n hamergooi-kliniek in Middelburg bygewoon wat deur Charlie Koen aangebied is.

    by

    on

    Hamergooi-kliniek deur Charlie Koen aangebied
  • DIE Somerset-Oos se rolbal-besigheidsliga se laaste bal is gerol, die prysuitdeling het plaasgevind en daar is ’n spitbraaigesellig-heid op 6 April by die klubhuis gehou waar spelers heerlik in ’n ontspanne atmosfeer gekuier het.

    by

    on

    Besigheidsliga se laaste bal is gerol
  • DIE gewilde Theron du Plessis Mnr. en Mej. CHS het gisteraand in Cradock plaasgevind.

    by

    on

    Mnr. en Mej. CHS-skouspel ’n aand om te onthou
  • DIE Hoërskool Middelburg (MHS) se senior netbal- en rugbyspanne het vanaf 23 tot 28 Maart ’n sporttoer na die Suid-Kaap onderneem.

    by

    on

    Middelburg-sportspanne geniet toer na Suid-Kaap
  • OP Vrydag, 6 April het sewe 30-ton vragmotors uit Cradock weggetrek om voerskenkings na Aggeneys in die Noord-Kaap te neem.

    by

    on

    Vragte voer na Aggeneys

Gift this article