Komani Karoo Express
-
THE Karoo Wine Club is celebrating its fifth annual Stoep Tasting Wine weekend from May 25 to 26 in the picturesque town of Graaff-Reinet.
-
DIE Hoër Landbouskool Marlow in Cradock het op Saterdag, 14 April met nege rugbyspanne teen Hoërskool Die Brandwag in Uitenhage rugby gespeel.
-
TERWYL belastingbetalers in die Inxuba Yethemba-munisipaliteit (IYM) van die Cradock- en Middelburg-distrikte nog steier onder verlede jaar se 10%-verhoging in belasting, het die IYM-stadsraad pas op ’n raadsvergadering aangekondig dat belasting vir
-
CRADOCK se drie geslagte van die Lombard-huiskokke sal weer vanjaar die lepels laat klink by die Karoo Kosfees, wat vanaf 27 tot 30 April op Cradock plaasvind.
-
A YOUNG Fort Beaufort-born businessman has been appointed by Heineken Breweries as their manager for Port Elizabeth and the surrounding areas.
-
KINDERSORG SA Cradock is ’n nie-winsgewende organisasie wat dienste lewer in Michausdal, Hillside en die Tarkastad plase.
-
OM koeke te versier is haar stokperdjie en, alhoewel sy geen formele opleiding ontvang het nie, kan Desray Britz enige feeverhaal of televi-siekarakter naboots.
-
CRADOCK Brugklub het die afgelope naweek ’n goed ondersteunde brugtoernooi by die Victoria Manor en Tuishuise aangebied.
-
DIE Schoombee Primêre Skool in die Hofmeyr-distrik het ná die onlangse skoolva-kansie ’n reuse skenking ontvang toe daar skoolklere by hul skool afgelewer is.
-
OP Woensdag, 11 April het deelnemers aan die jaarlikse Theron du Plessis Mnr. en Mej. CHS-kompetisie die planke betree om die gehoor te vermaak en sake uit te spook vir dié gesogte titels.







