Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • MENSE wat wil lekker eet en meer wil leer oor die bereiding van kos, moet sorg dat hulle die langnaweek op Cradock is om die Karoo Kosfees te beleef.

    by

    on

    Cradock is dié plek om te wees die langnaweek
  • NEVILLE Rapp is ’n plaaslike inwoner van Cradock wat vir baie jare in die motorbedryf betrokke was.

    by

    on

    Neville deel nuwe liefde vir kosbedryf
  • FAMILIE en vriende van Kavian Jason Petrus is nog steeds verslae na die onlangse dood van hierdie jong man van Somerset-Oos in ’n motorongeluk.

    by

    on

    Familie verslae na dood van jong man in ongeluk
  • #IMAGINE is a youth movement in South Africa, spreading the love and grace of Jesus Christ to teenagers across denominations, churches, languages, races and cultures.

    by

    on

    Gill learners attend Imagine youth event
  • JOHNNY Cross, wat 36 jaar vir die Somerset-Oos-munisipaliteit, (vandag die Blue Crane Route-munisipaliteit) gewerk het, is op 11 April in die ouderdom van 87 jaar oorlede.

    by

    on

    Geliefde inwoner van Somerset-Oos oorlede
  • DIE eerste katvis is Dinsdag in een van die nuut-opgerigte akwakultuurtonnels op die plaas Karoo Cat Fish in die Graaff-Reinet-distrik oorgeplaas om die produksie van hierdie vissoort uit te brei.

    by

    on

  • VOEDSELSEKERHEID kan slegs behaal word deur volgehoue samewerking rakende programme van die Staat, die landboubedryf, agroverwerkingsnywerhede, kleinhandelsektor, navorsing, opleidings- en akademiese instellings, asook die breë gemeenskap.

    by

    on

  • FOLLOWING extensive debate and deliberations, the National Woolgrowers Association’s (NWGA) executive committee has decided to investigate the possibility of establishing a development fund for the wool industry.

    by

    on

  • OP Maandag, 16 April het die eerste en tweede seunshokkiespanne van die Hoërskool Cradock kragte gemeet teen dié van Aliwal-Noord op die Kwaggas se tuisveld.

    by

    on

    CHS seunshokkie vs Aliwal-Noord
  • INDIEN die gemeenskap van Tamboekiesvlei by Hertzog in die Katriviervallei enigsins getwyfel het aan die onheil wat met Vrydag die dertiende gepaardgaan, het hulle verlede week bevestiging daaroor gekry.

    by

    on

    Storm saai verwoesting in die Katriviervallei

Gift this article