Komani Karoo Express
-
DIE rugby-, netbal- en hokkiespanne van die Laerskool Cradock het op Saterdag, 14 April aan die begin van die wintersportseisoen na Queenstown gereis vir hul eerste wintersportdag.
-
VRYDAG, 20 April was ’n groot dag vir die 80-jarige Lenie Minnaar en haar familie, asook vir Huis Silwerjare in Midros (Middelburg).
-
RIETTE Lombard en haar toegewyde helpers se harde werk het ge-sorg vir ’n prettige en uiters suksesvolle gholfdag in Somerset-Oos as fondsinsameling vir Pienk Bome vir Pauline.
-
HIGH denomination bank notes are being eyed with scepticism in Bedford after several local business people have been conned with forged R200 bank notes recently.
-
TERWYL smulpape eerskomende naweek na hartelus tussen al die aanbiedinge van die Karoo Kosfees saamkuier, kan hulle ook uitsien na volgende Vrydag, 4 Mei se basaar by die NG Kerk Cradock-Oos.
-
SHIRWAN van Staden het hierdie jaar ’n besondere prestasie behaal deur aan twee Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkomste deel te neem.
-
DIE 41ste Bruintjieshoogte-ultramarathon in Somerset-Oos is klaar gehardloop.
-
VOLGENS Doreen du Randt, die sekretaresse van die VLV op Somerset-Oos, het die onlangse vergadering by die Dienssentrum voorspoedig afgeloop, ten spyte van die feit dat dit Vrydag die 13de was.
-
MET die ernstige en steeds groeiende tekort aan veeartse in Suid-Afrika is die kanse baie goed dat ’n veeartsenydienste fakulteit binnekort in die Oos-Kaap aan die Fort Hare-universiteit gevestig sal word.
-
ZENAY Jordaan van Van der Merwe Ge-denkskool in Midros, het die naweek vir die senior Sewes Springbok-damesrugbyspan in die 21ste Statebondspele in Australië gespeel.






