Komani Karoo Express
-
OM ’n kind te verloor is een van die grootste tragedies wat enige gesin kan tref.
-
DIE welsynsorganisasie Hugs of Hope op Hofmeyr, wat poog om werkskepping en opheffing in die dorp te bewerkstellig, kom gewoonlik op Woensdae bymekaar in die kerksaal.
-
n GROEP leerders van die Primêre Skool Karel Theron (Middelburg) het op 17 April, aan die ATKV se eerste uitdunrondte, te D.F. Malherbe in Port-Elizabeth deelgeneem.
-
THE Mid-Karoo Express recently visited the Middelburg Fire Brigade to meet the town’s three enthusiastic, well-trained firefighters.
-
MORE than 30 tons of waste glass was trucked out of Bedford this month, the latest in a string of achievements for the waste management initiative run by Thembani and Eagle Hout Integrated projects.
-
THE annual tea-party in aid of Cradock Cancer Care was held in the Cradock Preparatory School hall last Friday.
-
DIE sybokhaarmark het verlede week sy opwaartse tendens op die vierde somerveiling in Port Elizabeth voortgesit, en die volle aanbod is van die hand gesit.
-
RUGBY- en netbalwedstryde is op Saterdag, 21 April tussen die Hoërskool Middelburg en Gill-Kollege van Somerset-Oos op Middelburg se tuisveld gespeel.
-
DAAR word ernstig voorbereidings getref om die spanne en spelers vanuit Hofmeyr-rolbalklub na die All Cape-rolbaltoernooi in Oos-Londen te stuur.
-
MOUNTAIN Zebra National Park welcomed more than 30 000 visitors through its gates over the past financial year.







