Komani Karoo Express
-
’n GESIN van Fort Beaufort het hul huis en harte oopgegooi om te verseker dat verwaarloosde honde en katte ’n veilige en liefdevolle heenkome het.
-
JUDITH du Randt is ’n plaasvrou van Pearston en behoort aan die plaaslike VLV-tak.
-
DIE gemeenskap van Somerset-Oos is uiters bevoorreg dat Drie Stemme vanjaar weer Skouspel aanbied!.
-
DIE ruiters van George Borcherds-stalle in Middelburg het van 23 tot 28 April aan die Nasionale Saalperd-kampioenskapsbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem.
-
DIE Hoërskool Cradock is ’n skool met ’n ryk tradisie van prestasies en vooruitgang.
-
VERPLEEGSUSTER Nelie Kellerman, wat die afgelope ses jaar die Florence Nightingale van kankerpasiënte op Cradock en omgewing was, lê aan die einde van hierdie maand die tuig as kankersorgsuster neer.
-
DIE Primêre Skool Karel Theron se sportspanne het op 21 April na Queenstown gereis vir die Hangklip-sportdag waar die spanne almal meer as een wedstryd gespeel het.
-
JUFFROU Marna Bekker van Schoombee Primêre Skool in die Hofmeyr-distrik wou die eerste dag ná die langnaweek die kleinspan in haar klas behoorlik bederf en sy het toe ’n plan gemaak.
-
WIE sou kon raai dat die Karoo kan spog met ’n hokkie-afrigter wat al selfs in Nederland ervaring as afrigter opgedoen het?.
-
TWEE leerders van die Hoërskool Cradock is gekies om hul poësie in die Poort-tydskrif te publiseer.







