Komani Karoo Express
-
ISABEL Wilken, sameroepster van openbare sake van die Hofmeyr VLV het tydens die onlangse VLV-vergadering vir Teresa Opperman, wat ook leefstyl- en naaldwerksameroepster is by die plaaslike VLV, genooi om oor Hofmeyr Hugs of Hope te gesels.
-
STUDENTS from the Mystic Wolves Taekwondo club in Cradock attended their second grading in Port Elizabeth on the weekend of the 27th of April.
-
DIE begroting van die Inxuba Yethemba Munisipaliteit (IYM) is Dinsdag aanvaar ten spyte daarvan dat daar nie ’n kworum by die vergadering was nie nadat DA-lede uitgestap het.
-
GROOT opgewondenheid het by die Hoër Volkskool geheers toe 70 gr. 7-leerders en ’n groot groep ouers dié skool se opedag bygewoon het.
-
DIE Hoërskool Middelburg se eerste rugbyspan het beslis ’n emosionele dag gehad op Saterdag, 26 Mei toe hulle hul laaste wedstryd saam met hul afrigter, Henko Serfontein, gespeel het.
-
SANET Coetzer, bekende in bergfietskringe, het die afgelope naweek haar 50ste verjaardag gevier.
-
CRADOCK Round Table 37 will once again hold their Winter Knights collection for the less fortunate members of the community.
-
SOME of the best tennis players from the Eastern Cape came together to participate in the Boet Collett Men’s Doubles tennis tournament at the Fish River Tennis Club on May 5.
-
SLEGS een van die 12 mans wat aan die einde van April buite Cradock met ongelisensieerde vuurwapens betrap is, is nog in aanhouding.
-
DIE Laerskool Gill Skouspel, met die tema “’n aand om nooit te vergeet nie”, het op 23 en 24 Mei by dié skool in Somerset-Oos plaasgevind.






