Komani Karoo Express
-
HOëR Volkskool se eerste netbalspan het tydens die April-vakansie deelgeneem aan die Arthur Johnson-sporttoernooi in Mosselbaai waar ’n span gekies is om in die September-vakansie aan ’n netbaltoernooi in Engeland te gaan deelneem.
-
LEDE van die Tuinbou-en-Leefstylklub op Somerset-Oos het onlangs die kunstenaar Lizma Schoeman by haar huis besoek om meer van haar lewe en haar kunswerke te leer.
-
VRA ’n man wat die hartklop van ’n Karoodorp is, en jy sal antwoorde kry wat wissel van kerk tot koöperasie tot kroeg. Vra ’n vrou, en sy sal sê, “Koffiewinkel!”.
-
INWONERS van Rosmead was baie opgewonde toe Inxuba Yethemba Munisipaliteit binne slegs twee dae nadat hulle ’n memorandum van die Rosmead gemeenskap ontvang het, afge-vaardigdes gestuur het om met dié desperate inwoners te vergader.
-
LEERLINGE en onderwysers van J A Ncaca primêre skool in Lingelihle het verlede Woensdag uitgereik na die inwoners van die Elizabeth Jordaan-tehuis vir bejaardes op die dorp.
-
’n PASTOOR van Cradock moes onlangs duiselingwekkende hoogtes betree toe hy, in die vol-voering van sy amp as reklamebordmaker, die name van die Cradock Vier op die 15 meter hoë pilare van die gedenknaalde op die koppie buite Cradock moes opsit.
-
DIE 200-jarige vierings van die NG gemeente op Cradock het verlede Vry-dagaand afgeskop met ’n uitmuntende feeskonsert onder aanvoering van ds. Attie van Wyk.
-
A SUCCESSFUL launch of the Walter Battiss Exhibition was held in the Imibala Gallery in Graaff-Reinet recently.
-
AANGENAME weerstoestande was aan die orde van die dag by die Middellande rolbalkampioenskappe in die pare-spelkompetisie die afgelope naweek op die Cradock rolbalbane.
-
DIE Hoër Volkskool het die afgelope swemseisoen op ’n hoë noot afgesluit toe hulle top swemmers aan die top 8, vlak 1, 2 en 3 galas deelgeneem het.







