Komani Karoo Express
-
HIERMEE wil ek graag baie dankie sê aan alle kerke, organisasies, skole, taxi-eienaars en persone wat dit moontlik gemaak het dat ons die mooi bedrag van R12 559.60 aan die organisasie, Pienk Bome, kon oorhandig.
-
THE programme for the Karoo Writers’ Festival (July 19-22) was announced at Schreiner House in Cradock last week.
-
DIE Primêre Skool Karel Theron in Middelburg se netbal- en rugbyspanne het op 9 Junie kragte teen die Laerskool Gill gemeet.
-
CRADOCK se hospitium wat in 1997 met groot fanfare en baie verwagting ge-open is, is tans fi-nansieel op hul knieë en staar sluiting van hul deure in die gesig as fondse nie binnekort be-skikbaar gestel word nie.
-
) religiousNG Kerk Somerset-Oos: Sal ’n erediens op Vadersdag, 17 Junie, hou. Daar sal geen wyksbyeenkomste tydens Junie en Julie wees nie. Opnames van alle eredienste is by die kerkkantoor teen R10 per CD of DVD beskikbaar. Junie is Hospice-maand en
-
CRADOCK se NG Moedergemeente het die afgelope naweek hulle 200ste bestaansjaarvieringe gesellig afgesluit ná ’n week van Pinksterdienste wat deur ds. Johannes Nortier van Paarl aangebied is.
-
DIE rugbylegende, Bakkies Botha, het op 6 Junie as gasspreker by die Grootfontein Landboukollege se borgefunksie in Middelburg opgetree.
-
KAROO Makelaars het vanjaar weer, vir die vierde maal in ’n ry, Santam se goue toekenning as beste makelaar in die Oos-Kaapse Platteland ontvang.
-
WERKERS van Chris Hani-munisipaliteit het die afgelope week aan ’n rioolprobleem in Meintjiesstraat, Middelburg aandag gegee.
-
NÁ bykans 24 jaar diens tree Corrie Bruwer nou af as sekretaresse by Gill-Kollege in Somerset-Oos.






