Komani Karoo Express
-
CRADOCK se motorfietsklub het ’n spesiale rit na Halesowen in die distrik onderneem om honde- en kattekos vir die plaaslike die-reskuiling in te samel.
-
TWO young Bedford mothers were smiling again last week after an emotional roller-coaster recently when their jobs hung in the balance.
-
SAUL Miles van Middelburg het op Sondag, 10 Junie sy vierde Comrades Marathon voltooi.
-
DIE Hoër Volkskool in Graaff-Reinet het die afgelope naweek kragte teen die Hoërskool Andrew Rabie van PE gemeet.
-
-
NÁ 36 jaar het Adam van Ster, die hoof-skoonmaker by Middelland Senior Sekondêre Skool in Midros, die tuig op 31 Mei neergelê.
-
ROLBALSPELERS (mans en dames) het verlede naweek op 9 Junie die balle in Graaff-Reinet laat rol om vir die Middellandse rolbalspan te kwalifiseer.
-
DIE wolmark het verlede week die seisoen op die hoogste prys ooit afgesluit met CH Wagenaar van Jamestown wat die seisoenale rekordprys van R230/kg vir ’n baal van 16,8 mikron behaal het.
-
SES jaar gelede is daar ’n nuwe koshuiskomitee verkies vir Huis Cronjé van die Hoër Volkskool in Graaff-Reinet.
-
DIE Graaff-Reinet Museum het hulle 59ste algemene jaarvergadering op 8 Junie in die Ou Biblioteek Museum gehou.






