Komani Karoo Express
-
THE Mystic Wolves Taekwondo Club attended its first SAKMAA (South African Korean Martial Arts Association) EP selection tournament on June 9 in Port Elizabeth.
-
DIE Pearston Victim Support Centre het tydens Kinderbeskermingsweek ’n mini-marathon vir die jongklomp van die Kabouterland-dagsorg, Sinethemba-dagsorg en Sunshine-kindersorgsentrums gehou.
-
DIE Grootfontein Landboukollege by Middelburg se Pannar XV rugbyspan vir 2018 is tydens die onlangs borgefunksie, waar Bakkies Botha die gasspreker was, aangekondig.
-
DIE jaarlikse ope-dag by Gill-Kollege in Somerset-Oos is onlangs gehou.
-
EEN van Mid-Karoo Express se vryskutjoernaliste, Deonette Haggard, is pas aangewys as ’n finalis in die Media24 Legends-kompetisie.
-
VANDAG se kok van Cradock, wat graag anoniem wou bly, het hierdie wonderlike dis vir haar gesin op Vadersdag gemaak.
-
CRADOCK se hoofstraat, wat gewoonlik baie stil is gedurende die nagtelike ure, is verlede Vrydagnag geruk deur booswigte wat probeer het om kontant uit die outomatiese tellermasjien te verwyder.
-
A RETIRED principal will soon be swopping the rolling hills of the Tyume Valley between Alice and Hogsback for the country of his birth – India.
-
Met die viering van die Narsingstraat Primêre Skool op Graaff-Reinet se 30ste bestaansjaar word daar ook met dankbaarheid teruggekyk na ’n parlementslid wat ’n “skoolhawe” vir plaaskinders wou skep.
-
DIE Hoërskool Middelburg maak tans gereed vir hulle Erfenis-naweek wat vanaf 21 tot 23 September in Middelburg sal plaasvind.







