Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • ON Tuesday, June 19, a friendly netball game was played between Grootfontein College of Agriculture and a mixed team from Middelburg High School.

    by

    on

    Friendly netball action heats up
  • VERSKEIE spelers uit die Mid-Karoo-streek is opgeneem in die Bokkieweek-spanne wat van 2 tot 7 Julie aan die Bokkieweek-toernooi in Naboomspruit gaan deelneem.

    by

    on

    Mid-Karoo-spelers op pad na Winter Bokkieweek
  • VIR 58 leerders van die Hoërskool Newtown op Fort Beaufort, wat ’n winterskool by ’n plaaslike departementele koshuis bywoon, kon hul klasse met inkloktyd die afgelope Sondag nie op ’n laer noot begin het nie.

    by

    on

    Winterskool begin op lae noot vir matrikulante
  • CJ LANGENHOVEN het eenmaal gesê: “Om te lewe is ’n kuns”.

    by

    on

    Hoërskool Cradock koester die kunste
  • IN die tagtigerjare het die sakekamer van Middelburg meer as 2 000 bome aangeplant langs die vleigebied, wat aan die westekant net buite die dorp geleë is.

    by

    on

    Vlei se bome word bedreig
  • DIE Oostelike Provinsie Saalperd-sub-unie se jaarlikse prysuitdeling het op 17 Junie op Blomfontein in Cradock plaasgevind.

    by

    on

    Stalle lewer top presteerders
  • TYDENS die skoolvakansie gaan verskeie leerders van die Hoërskool Middelburg op verskillende gebiede deelneem.

    by

    on

  • TWEE weke gelede, op 16 Junie, het ’n groep van sewe voertuie van Cradock se 4×4-klub ’n dagroete in die Bamboesberge tussen Hofmeyr en Tarkastad gaan ry.

    by

    on

    Die 4×4-manne klim die Bamboesberge
  • PHILLENE Opperman is ’n besige plaasvrou wat saam met ’n vennoot hulle rekenaardienste-onderneming op Cradock be-dryf.

    by

    on

    Ouma se resep ontskep in spoggerige affêre
  • IT is nearly a year since the husband and wife team, Mfundo and Patela Tyoba, moved from Port Elizabeth to Somerset East to open a Work 4 a Living centre.

    by

    on

    Centre brings skills, hope to unemployed

Gift this article