Komani Karoo Express
-
EK was ’n laaitie in ’n tyd toe karre nog gecrank was. Dis nou daai slinger wat voor by die moutoekar se neus ingedruk is. Ná so drie of vier heftige draaie het die masjien gewoonlik eers gebackfire en dan met ’n gepoer-poer-poer begin luier. Die kom
-
THE award winning Sundale Free Range Dairy in the East London Industrial Development Zone (ELIDZ) has joined forces with Just Milk, the largest organisation of dairy farmers in the country, to acquire the iconic cheese operation, Cookhouse Creamery,
-
MARKSTRAAT in dié dorp huisves ’n pragtige ou geboutjie van historiese waarde.
-
COOKHOUSE Primary School learners joined the world’s clean wind energy celebration by putting their creative skills to work in a schools art competition, initiated and sponsored by Cookhouse Wind Farm.
-
DOT se Shop is onlangs onder groot belangstelling en met groot sukses op die terrein van die huis vir bejaardes, Huis Silwerjare op Somerset-Oos geopen.
-
TERWYL die Wes-Kaap die afgelope week sy ruim kwota aan reën, sneeu en oorstromings ontvang het, het die Oos-Kaap ook nie agterweë gebly nie.
-
CHRIS Dalzell, bekende landskapstuinier met wêreldwye ervaring, was genooi om as gasspreker op te tree tydens die Tuinbou-klub van Steynsburg se damestee ten bate van die Marais Steyn-huis op Steynsburg.
-
KAROO Catch, a freshwater fish-farming and processing initiative in Graaff Reinet, recently rolled out a community outreach drive.
-
DIE Hoërskool Cradock (CHS) se oudsko-lierebond is druk besig om die skool se reü-nie-naweek van 8 tot 12 Augustus te reël.
-
OM te kuier by die Farmhouse Grill in Middelburg is nie ’n restaurantbesoek nie . . . dis ’n tuiskoms.







