Komani Karoo Express
-
TOESKOUERS wat onlangs ’n rugbywedstryd van die Hoërskool Cradock bygewoon het, sou opmerk dat die eerste rugbyspan hierdie seisoen in pragtige nuwe wedstrydtruie op die veld uitdraf.
-
-
“ANT Libby!” roep ek gang-af in my buurvrou se huis. “Dis koffietyd!”.
-
) generalInsamelingsprojek: WANTED, Graaff-Reinet se plaaslike motorfietsklub, is besig met ’n insamelingsprojek ten bate van ACVV Huis van de Graaff. WANTED beoog om soveel moontlik toiletware aan die inwoners te skenk. Enige skenkings van die gemee
-
MAC celebrated his 95th birthday on Tuesday, June 26, with his wife, Alice, in their new home at Tromed in Somerset East.
-
SERVING dinner to nearly 200 people who are only arriving at 22:30 is not everyone’s idea of Saturday night fun.
-
DIE moontlikheid dat die walle van die Groot Visrivier in ’n veilige ontspanningsarea – waar die hele gemeenskap kan stap, piekniek hou of net die natuur kan geniet – omskep kan word, word beplan.
-
DIE Demokratiese Alliansie (DA) in die Oos-Kaap het ’n dringende beroep op Fikile Xasa, LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (COGTA) gedoen om in te gryp nadat die 2018/19 begroting van Inxuba Yethemba-munisipaliteit onwettig aanvaar is
-
INXUBA Yethemba-munisipaliteit (IYM), wat self sukkel om al hul finansiële verpligtinge na te kom, was genoodsaak om op ’n raadsvergadering verlede week ’n bedrag van R11.2 miljoen onverhaalbare skuld af te skryf.
-




