Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • EK was bevoorreg om my kinderdae in ’n interessante era te beleef. Toe knaagdiere en insekplae die lewe vir ons ouers en grootouers onplesierig gemaak het.

    by

    on

  • “WE’RE off to New Zealand again in August,” Middelburg painter Sonette Ols told Mid-Karoo Express when we asked her about the next big date in her diary. She glowed with anticipation as she talked of her involvement with training young New Zealanders

    by

    on

    Sonette trains artists in NZ
  • VERBRUIKERS in Cradock is steeds besig om die skade van verlede week se driedaagse kragonderbreking te verwerk.

    by

    on

  • ’n GROEP van 39 spelers, waarvan 18 in die mansafdeling en 21 in die vroue-afdeling meegeding het, het op 30 Junie aan Cradock-tennisklub se eerste formele enkelspel-klubkampioensbyeenkoms deelge-neem.

    by

    on

    Cradock-tennisklub se kampioene aangewys
  • CRADOCK-OOS se NG kerk bied op 27 Julie ’n deftige dinee, wynveiling en dans by The Palms aan.

    by

    on

    Cradock-Oos hou wynveiling
  • A TALENTED girl from Somerset East, Lente Taljard, has been selected for the U/15 South African Schools’ tennis team.

    by

    on

    Top tennis honours for Somerset East girl
  • MY bloeddruk sal my bedank as ek liewer nie oor bedelaars praat nie. My tong raak skuurpapier en my stokkieshare krul as ek hulle sien.

    by

    on

  • GROOTFONTEIN Landboukollege in Middelburg se rugbyspelers het 30 Junie tot 6 Julie aan die Suid-Afrikaanse Landboukolleges (SAAC) se nasionale rugbyweek by Cedara Landboukollege in Pietermaritzburg gaan deelneem.

    by

    on

    Grootfontein buig die knie voor Elsenburg
  • HENDRIK Kiwido (38) van Twinsville in Hofmeyr bedryf vanuit sy eie beskeie erfie ’n honde-versorgingsoord wat alle verwagtings oortref.

    by

    on

    Honger honde word hier versorg
  • Fort Beaufort.

    by

    on


Gift this article