Komani Karoo Express
-
AN audacious new play by Tony Jackman, writer and chef from Cradock, will be introduced at the Karoo Writers’ Festival later this month.
-
THE winter initiation season has taken off without any incidents in Umasizakhe, despite the escalating deaths of initiates in the Eastern Cape with the official number reaching 17 in the province.
-
’n TEKORT aan stimulasie en ’n begeerte om te kan perd ry het tot gevolg gehad dat JF Burger van Hofmeyr se droom waar word toe hy onlangs met perdryterapie begin het.
-
DWARSDEUR die winterseisoen word hulle op die R63 en R67 in die Katriviervallei by Fort Beaufort gesien.
-
BY ’n onlangse Tuinbou- en Leefstylvergadering op Somerset-Oos het Rosemarie Vermaak die gaste laat regop sit met haar oulike idees om nagereg aantreklik voor te sit.
-
DIT EN DAT-tuisnywerheid op Cradock wat daarop aanspraak maak dat dit een van die oudstes van sy soort in die land is, vier volgende jaar sy goue verjaarsdag.
-
BY die Imibala-galery te Kerkstraat 30 in Graaff-Reinet word besoekers gulhartig ontvang deur bestuurder Kim Imrie en assistent Ros Goodson.
-
REEDS met ons eerste ontmoeting drie jaar gelede, is daar vir my iets bekends aan Ksenia Duvenhage.
-
DIE kerkraad van die NG kerk, Somerset-Oos, het besluit om die erflating van Melt van Niekerk, ’n jare lange inwoner en lidmaat van die Kerk, op ’n sinvolle en tasbare wyse te laat voortleef.
-
SONKRAG-AANGEDREWE voertuie van regoor die wêreld sê mekaar weer van 22 – 29 September die stryd aan tydens die Sasol Solar Challenge.







