Komani Karoo Express
-
’n FORT Beaufort man in sy laat veertigs se lyk is die afgelope naweek deur die polisie aan die voet van ’n krans in die Magaleni-woonbuurt by Fort Beaufort ontdek.
-
-
TYDENS die Julie-vakansie het ’n paar leerders van die Hoër Volkskool aan provinsiale toer- nooie deelgeneem en sodoende vir hulle erekleure in hulle onderskeie kodes gekwalifiseer.
-
VUYANI Safe Haven in Graaff-Reinet has opened a learning centre for children in their care who have learning disabilities.
-
IN hierdie moderne era van rekenaars en sel-fone word gesê “sitting is the new smoking”.
-
GERT-PEET Visser, oftewel Boerbok, is ’n gr. 8-leerder van die Hoër Landbouskool Marlow by Cradock.
-
THUSANO, die plaaslike begrafnisondernemers in Hofmeyr, het onder leiding van Christel Booy-zen, ’n Mandeladag-uitreik ge-reël. Al 19 Thusano-takke in die Oos-Kaap het soortgelyke projekte van stapel gestuur.
-
DIE baie spesiale byeenkoms ter herdenking van Nelson Mandela se 100ste verjaardag is op Woensdag, 18 Julie op die sportvelde van Gill-Kollege aangebied en is deur ongeveer 1 000 mense bygewoon.
-
SOMMER vroeg in die derde kwartaal skop Karel Theron Primêre Skool af met ’n rugby- en netbalsportdag wat op Saterdag, Julie 21 in Middelburg plaasgevind het.
-
DIE Laerskool Cradock se netbal- en rugby-spanne het op 21 Julie op Graaff-Reinet kragte teen die Laer Volkskool gemeet.






