Komani Karoo Express
-
Anria van Rooyen het vir 18 jaar in Newcastle gewoon en vir 10 jaar daarvan by ’n spysenier gewerk waar sy funksies gekoördineer het. Sy was later ’n koffiewinkel- en restaurantbestuurder.
-
Theuns Eksteen (76), jarelange inwoner van Graaff-Reinet wat diep spore in dié dorp getrap het, is die afgelope Sondagaand skielik oorlede nadat hy Vrydagaand ’n kopbesering opgedoen het.
-
As jy vriende of familie in die stad het wat jy graag wil teruglok platteland toe, is Julienne du Toit en Chris Marais se nuwe boek, Moving to the Platteland net die ding om vir hulle te stuur.
-
Vanjaar se Hansa Visrivierkanomarathon beloof om weer ’n groot sukses te wees en die bestuur is hard besig om inskrywings – wat reeds besig is om in te stroom – te verwerk.
-
THE final year students at Grootfontein College of Agriculture recently had a blast with their practical course in meat processing.
-
CRADOCK Distrikslandbou-unie (CDL) het ’n suksesvolle jaar agter die rug met goeie reën oor die grootste gedeelte van die gebied, terwyl boere wes van die area nog steeds smag na verligting van ’n ernstige droogte.
-
TYDENS Retief Geelbek Merino’s se sewende produksieveiling wat op 31 Julie op Gordonsfontein in die Middelburg-Hanoverdistrik gehou is, is die duurste ram deur Mpho Sekonyela van Maseru, Lesotho, teen R110 000 gekoop.
-
DIE Dohne Merino Telergenootskap van Suid-Afrika het onlangs ’n projek aangepak om die Hoër Landbouskool ’n behoorlike hupstoot te gee met ’n skenking van 300 kommersiële ooie.
-
DIE AVBOB-stigting het verlede week ’n omskepte skeepshouer vol boeke aan die Laerskool Michausdal in Cradock oorhandig.
-
DIE kleintjies van die Primêre Skool Karel Theron se gr. R- en gr. RR-klasse het op 25 Julie die Middelburg-diereskuiling besoek.






