Komani Karoo Express
-
DIE afgelope naweek is die jaarlikse interskole byeenkoms tussen die Hoërskool Middelburg en die Primêre Skool Karel Theron teen Kirkwood gehou.
-
-
A SOMERSET East-born woman rewrote the history books this week by becoming the first woman to be appointed principal of Gill College since the school’s establishment.
-
GROOT opwinding heers in Graaff-Reinet vir die jaarlikse interskole tussen Union High School en die Hoër Volkskool wat dié naweek plaasvind.
-
WILLIAM Hayward, een van die min oorlewendes van die vyfde geslag van die 1820 Hayward Britse Setlaars wat hulle in die Oos-Kaap gevestig het, het onlangs sy 90ste verjaardag gevier.
-
DIE Dohne-stoettelersgenootskap het 150 ooie, afkomstig van stoettelers se kuddes, aan die Hoër Landbouskool Marlow geskenk.
-
“WHAT is your life song?” This was the question asked by guest speaker Saartjie van Dyk during her talk at the Women’s Month celebrations hosted by ladies from the Anglican Church of Hofmeyr and Steynsburg.
-
Dorothea Slabbert is al 50 jaar getroud met Koos Slabbert, afgetrede houtwerkonderwyser, en hulle bly al net soveel en ’n bietjie meer jare op Somerset-Oos.
-
Graaff-Reinet het geen tekort aan pragtige, wit geboue nie. As ’n mens uit Kerkstraat links draai in die boomryke Parsonagestraat, doem die statige Reinet-huis voor mens op.






