Komani Karoo Express
-
CRADOCK-posduifklub het onlangs ’n voormalige lid vereer toe hulle die opgeknapte klubhuis as die Cas Joubert-klubhuis bekend gestel het.
-
-
DIE Kwaggas van die Hoërskool Cradock het op 25 Julie aan die ATKV-Spelathon in Port Elizabeth gaan deelneem.
-
DIE ATKV-tak Bosberg en ATKV-jeugtak Kookpunt het op 1 Augustus weer eens ’n suksesvolle loopbane-aand by Gill-Kollege gehou.
-
GRAAD 6- en 7-leerders van die Laerskool Cradock het op Vrydag, 3 Augustus aan die jaarlikse Mental Maths-kompetisie deelge-neem.
-
DIE Primêre Skool Karel Theron op Middelburg het op Woensdag, 1 Augustus 33 leerders na Graaff-Reinet geneem om aan die Sanlam WOW-Spelfees kring-uitdunne te gaan deelneem.
-
DIE jaarlikse Laerskool Cradock/SPAR-tennistoernooi sal vanjaar vanaf 23 tot 25 Augustus in Cradock plaasvind.
-
DIE Hoër Landbouskool Marlow het op 4 Augustus met 10 rugbyspanne teen die Hoër Tegniese Skool Daniel Pienaar gespeel.
-
VIER akteurs van JPD Productions het op 18 Julie die gr.12 voorgeskrewe gedigte by die Hoërskool Cradock op die verhoog uitgeleef.
-
STROME en strome rou riool – dít is wat Mid-Karoo Express aanskou het terwyl daar saam met Robbie Venske, DA-raadslid van die Chris Hani-distriksmunisipaliteit (CHDM) deur KwaNonzame, Midros en Lusaka in Middelburg beweeg is.








