Komani Karoo Express
-
) religiousLofos-gemeente: Eredienste vind elke Sondag vanaf 09:30 tot 11:00 by die Laerskool Visrivier in Kerkstraat, Cookhouse, plaas.
-
THE Xhosa word, Lavelilanga, means “The sun has risen”, and for a number of women in Somerset East this is indeed true.
-
TANNIE Katriena van Loggerenberg is loshande Huis Karee, die tehuis vir bejaardes op Middelburg, se oudste inwoner!.
-
TYDENS die afgelope munisipale raadsvergadering wat in KwaNonzame gehou is, het die munisipale bestuur van die Inxuba Yethemba-munisipaliteit min lig gewerp op die omstandighede waaronder Middelburg se Eskom-rekening tot R60 miljoen opgeloop het, ter
-
VANDAG het ons nie soseer ’n resep nie, maar Simon Barkhuizen van Cradock gee vir ons wenke oor hoe om ’n skaapribbetjie te braai dat jy letterlik jou vingers wil afeet.
-
OUD-CRADOCKER Leoanda du Toit het in die distrik grootgeword in ’n huis waar haar ma, Hestertjie Nell, een van die omgewing se bekendste kosmakers was.
-
VOLGENS onlangse statistiek oor moord op vroue, verkragting en huishoudelike geweld, blyk dit dat genoemde misdade teen vroue drasties toeneem in Suid-Afrika.
-
’n KLIPLIKKEWAAN met ’n aardige humeur het oornag ’n ster geword nadat ’n video van hom op sosiale media versprei is. Daar was teen druktyd van Mid-Karoo Express al meer as 4 100 keer na die video gekyk.
-
“DRIE dae in jou lewe wat jy nooit sal vergeet nie.”.
-
CEDRIC en Rosalie Manley het die afgelope Sondag hul laaste erediens in Hofmeyr bygewoon voordat hulle nader aan hul dogter en skoonseun, Marié en Kobus Kotzé, en die kleinkinders in George verhuis.







