Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • DIE leerders en personeel van die Hoërskool Cradock moes aan die einde van die derde kwartaal afskeid neem van twee groot geeste by CHS.

    by

    on

    CHS neem afskeid van twee geliefde onnies
  • DIE kwessie van die regering se grondhervormingsbeleid is indringend bespreek op die onlangse twee-maandelikse vergadering van die Cradock-distrikslandbou-unie.

    by

    on

  • ) religiousLofos-gemeente: Eredienste vind elke Sondag vanaf 09:30 tot 11:00 by die Laerskool Visrivier in Kerkstraat, Cookhouse, plaas.

    by

    on

  • THE Xhosa word, Lavelilanga, means “The sun has risen”, and for a number of women in Somerset East this is indeed true.

    by

    on

    Papier maché project for Somerset East women
  • TANNIE Katriena van Loggerenberg is loshande Huis Karee, die tehuis vir bejaardes op Middelburg, se oudste inwoner!.

    by

    on

    102 jaar jonk en nog vol humor
  • TYDENS die afgelope munisipale raadsvergadering wat in KwaNonzame gehou is, het die munisipale bestuur van die Inxuba Yethemba-munisipaliteit min lig gewerp op die omstandighede waaronder Middelburg se Eskom-rekening tot R60 miljoen opgeloop het, ter

    by

    on

  • VANDAG het ons nie soseer ’n resep nie, maar Simon Barkhuizen van Cradock gee vir ons wenke oor hoe om ’n skaapribbetjie te braai dat jy letterlik jou vingers wil afeet.

    by

    on

    Simon se voortreflike resep
  • OUD-CRADOCKER Leoanda du Toit het in die distrik grootgeword in ’n huis waar haar ma, Hestertjie Nell, een van die omgewing se bekendste kosmakers was.

    by

    on

    Ouma Hestertjie se bruinkerrie
  • VOLGENS onlangse statistiek oor moord op vroue, verkragting en huishoudelike geweld, blyk dit dat genoemde misdade teen vroue drasties toeneem in Suid-Afrika.

    by

    on

    NGO bied veiligheid vir vroue in Middelburg
  • ’n KLIPLIKKEWAAN met ’n aardige humeur het oornag ’n ster geword nadat ’n video van hom op sosiale media versprei is. Daar was teen druktyd van Mid-Karoo Express al meer as 4 100 keer na die video gekyk.

    by

    on

    Kliplikkewaan maak vir homself ’n naam op Facebook

Gift this article