Komani Karoo Express
-
NÁ jare se wag en droom het die groot aand vir die 2018 matriekklas van Middelland Senior Sekondêre Skool (MSSS) by Midros Middelburg uiteindelik op 26 September aangebreek.
-
TERESA Opperman, Hofmeyr-korrespondent vir die Mid Karoo Express, het onlangs ’n skryfkursus by die befaamde skrywer, Annelie Botes, in Port Elizabeth bygewoon.
-
) generalWildlife Charity Fundraiser: The fifth annual Wildlife Charity Fundraiser will take place at Custom Motors in Cradock tomorrow, October 12 at 18:30. The guest speaker will be Jean de Villiers. There will be special items to be won and purcha
-
CRADOCK se brandbestryders moes voorverlede Vrydag inderhaas emmers en ander houers by omstanders leen toe ’n brand in die industriële gebied buite beheer geraak het.
-
TOMMIE Roux, bekende inwoner van Hofmeyr, het die afgelope naweek sy 80ste verjaardag gevier.
-
IN what were both exciting finishes, Andy Birkett and Bridgitte Hartley bagged their maiden K1 Hansa Fish River Canoe Marathon titles and with it the South African K1 River Marathon Championship crowns at the Cradock Sports Grounds on October 6.
-
DIE Jakes Gerwel-stigting is in die proses om die ruim en historiese Gerwel-huis in Pauletstraat op Somerset-Oos, met ses slaapkamers, vele werks-ruimtes, ’n lesinglokaal en lowergroen tuin in ’n skrywershuis te omskep.
-
Olive Schreiner was ’n baie eksen- trieke persoon, maar haar besluit om 1000 meter bo seespiëel begrawe te word, was seker een van die mees eksentrieke besluite wat sy geneem het.
-
WILLOWTON Group recently shared a recipe for pumpkin fritters with caramel sauce that was created by one of their chefs.
-
CRADOCK se strate het verlede Vrydag gelyk soos ’n grepie uit ’n Wilde Weste-film met ’n gesteelde bakkie en twee vermeende skelms wat deur die polisie en ’n voertuig van ’n veiligheidsmaatskappy gejaag word.





