Komani Karoo Express
-
DARREN Jacobus, ’n talentvolle jong saksofoonspeler van Midros, het ’n groot eer te beurt geval toe hy genooi is om aan Britain’s Got Talent – ’n internasionaal bekende TV-program – deel te neem.
-
ILZE Potgieter van Art&Craft4Kidz op Middelburg kan met trots spog nadat een van die drie jong kunstenaars wat deur haar bekwame en kunstige leiding aan die landwye Santam-kunskompetisie deelgeneem het, se kunswerk gekies is om in die Santam 2019-kal
-
INXUBA Yethemba-munisipaliteit (IYM) het Sondagmiddag by ’n openbare vergadering in KwaNonzame aangedui dat Middelburg se krag nie deur Eskom afgesny sal word nie, ná onderhandelinge met die elektrisiteitsvoorsiener.
-
’n MOOI tuin is goeie medisyne en terapie vir ’n moeë siel, maar my tuin maak my siek.
-
SOMERSET East residents have been notified via letter from the manager of Blue Crane Route Municipality, Thabiso Klaas, that as from October 10, municipal workers have been engaged in an illegal strike.
-
DIE top-7 seuns- en meisietennisspelers van die Laerskool Cradock het op 24 Oktober na die Paarl vertrek om aan die jaarlikse Gerrie Berner-tennistoernooi te gaan deelneem.
-
SY sal volgende jaar ’n hele negentig jaar oud wees, maar die spoggerige speekwiel Chrysler 75 met sy seiltent en dickey seat het verlede Woensdagmiddag Cradock se bekende Mark-straat op ’n stewige drafstappie binnegekom.
-
ONLANGS het 75 laerskoolkinders van regoor die Oos-Kaap op die Boknes Voortrekkerterrein vir die Penkoppe en Drawwers-kamp toegesak.
-
’n OPWINDENDE nuwe klas by vanjaar se Cradock-landbouskou was die Futurity-klas vir jaaroud vullens, wat geborg was deur die Oostelike Provinsie-saalperd-subunie (OPSS) en wat groot prysgeld vir die wenners ingebring het.
-
SATERDAG, 3 November gaan ’n onvergeetlike dag wees vir die vroue van Middelburg wat die damestee in die NG Kerksaal ten bate van die Kankervereniging van Suid-Afrika (CANSA) bywoon.






