Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • CRADOCK se rugbyklub het ’n baie suksesvolle jaar agter die rug en sal Vrydagaand, 9 November, die seisoen met ’n prysuitdeling, dans en spitbraai by Dirosie Lodge op Buffelshoek afsluit.

    by

    on

  • GROOT opgewondenheid het op 24 en 25 Oktober by die Primêre Skool Karel Theron op Middelburg geheers toe die leerders die stampvol skoolsaal, gevul met ouers en belangstellendes, met hul Around the World in 80 Minutes konsert vermaak het.

    by

    on

    Leerders toer in 80 minute om die wêreld
  • DIE wolmark het onlangs effens kop opgetel en die Cape Wools Merino-aanwyser het met 2.7% verstewig om met 566 punte hoër te sluit op ’n skoonprys van R217.80/kg.

    by

    on

    Wolmark toon effense groei weens verswakte Rand
  • ‘N BAIE spesiale kerkdiens vind eerskomende Sondag in die ge- skiedkundige Congregational kerk naby Tam’s Supermark plaas.

    by

    on

  • DIE Midros-gemeente van die Verenigde Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika het die afgelope naweek hul 165ste bestaansjaar gevier.

    by

    on

    Gemeente vier 165ste bestaansjaar
  • ’n TOTAAL van 10 atlete van die Hoër Volkskool het aan die Jim Fouché Uitnodigingsbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem.

    by

    on

    Volkskool blink uit by Jim Fouché-byeenkoms
  • J.A. NCACA JPS in Lingelihle, Cradock, again proved that they take education very seriously and want to make sure that the learners that attend their school are taught by educators who are diligent and well trained.

    by

    on

    Two in a row for J.A. Ncaca JPS
  • SKRYWER-regisseur, Jahmil X.T. Qubeka, wat in die stofstrate van Somerset-Oos groot geword het, se jongste en vierde rolprent, Sew the Winter to my Skin, waarvan dele in die distrik op Phillip Erasmus se plaas geskiet is, is pas in Kaapstad en Johann

    by

    on

  • DIE skoolhoofde en skoolbeheerrade van drie skole in die Newtown-woonbuurt op Fort Beaufort sit met die hande in die hare nadat dié skole vanjaar erg onder vandalisme deurgeloop het.

    by

    on

    Fort Beaufort-skole loop deur onder vandalisme
  • THE second annual Inxuba Yethemba Music Festival is returning to Cradock at the Lingelihle Stadium on Saturday, December 15.

    by

    on


Gift this article