Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • Ná maande se beplanning en harde werk het Graaff-Reinet die afgelope naweek ’n pragtige, nuwe toeristebestemming ryker geword.

    by

    on

  • NÁ amper agt jaar se bediening in die NG Kerk gemeente op Somerset-Oos het ds. Hanneke Janse van Vuren nou besluit om die beroep as predikant van die Kerk van Skotland (Presbiteriaanse Kerk) te aanvaar en op 1 April met die bediening daar te begin.

    by

    on

    Ds. Hanneke verruil Suid-Afrika vir Skotland
  • VIR senior burgers is lees nie net ’n aangename tydverdryf nie – dit hou ook baie voordele in.

    by

    on

    Huis Van de Graaff wil lees en lééf
  • DIE Verenigde Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet het Sondag as deel van die gemeente se 200-bestaansjaarvieringe met dank teruggedink aan die baanbrekerswerk van die Graaff-Reynetsche Zendelings Genootschap.

    by

    on

    Graaff-Reynetsche Zendelings Genootschap se werk gevier
  • ’n NUWE gimnasium wat klasse vir peuters van twee jaar tot gryses van sestig-plus aanbied maak môre, 8 Maart, sy deure by die Country Living-sentrum in Albertstraat oop.

    by

    on

    Oud, jonk kan litte losmaak by Karoo-gimnastiek
  • “AS dit pap reën moet jy skep, maar nogtans gee dit niemand die reg om twee weerlose diere op só ’n barbaarse manier van kant te maak nie.”.

    by

    on

    Skok oor slagting van rondloperkoedoes
  • DIE gemeenskap van die woonbuurt Bezuidenhoutville sowel as die ganse gemeenskap van Adelaide en omringende gebiede is in rou gedompel oor een van dié kontrei se mees geliefde verpleegsters en moeder van vele wat onlangs Huistoe geroep is.

    by

    on

    Adelaide rou oor hul Florence Nightingale
  • DIE Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider Afrika – Midros (VGKSA-Midros) se Christelike Jeugbrigade Jaarfees vind van 8 tot 10 Maart op Middelburg plaas.

    by

    on

  • TALENTED artist Joshua Miles’s reduction lino­cuts and woodcuts are included in the “Vanishing Karoo” exhibition that opens on Friday, March 15 at the Imibala Gallery.

    by

    on

    Miles to demonstrate skills
  • CRADOCK Kankersorg se jaarlikse teeparty word vanjaar vervang met ’n gala Sondagmiddag-dinee op Moedersdag, 13 Mei.

    by

    on


Gift this article